Wanneer ‘n room nie genoeg is nie

Die nuutste teenverouderingsrome kan al klein wonderwerkies verrig, maar soms is ‘n room net nie genoeg nie.

Lees meer

Emmy se wenke vir die nuwe mat grimeerskakerings.

Tot onlangs het die idee van mat grimering my laat dink aan Patsy van Ab Fab (1964), maar dinge het heelwat verander sedert die voorkoms byna vyf dekades die eerste keer in was.

Lees meer

Seisoen se warmste haarstyle

Ons sien elke seisoen nuwe haarstyle op die loopplanke, en dis ook waar die meeste van hulle sal bly

Lees meer

Oscar skoonheid

Zoe Saldana
Kate Winslet
Sandra Bullock
Rachel McAdams

Lees meer

Die beste pedikuur ter wêreld

Suid-Afrikaanse vroue is van die bes versorgde vroue in die wêreld, maar teen hierdie tyd van die jaar lyk ons voete dikwels ellendig – danksy al die hoëhaksandale en flip-flops wat ons voete die somer moes verduur. Emmy het gaan hoor of daar ‘n manier is om steeds die Suid-Afrikaanse leefstyl te geniet sonder dat jou voete verwaarloos lyk.

Read more

 
 

 


  

  


 


 



 

  


Contact Caxton Magazines on
(011) 889 0600
or
click here
to go to the website.

Subscription queries: 011 473 8700