Leandie du Randt-Bosch se skoonheidsgeheime

Leandie du Randt-Bosch

Leandie du Randt-Bosch se skoonheidsgeheime deur Corné Greeff en Suzanne Kotzé. Hooffoto: Leana Clunies-Ross. 

 

Leandie het ’n droë vel en gebruik ’n verskeidenheid produkte vir verskillende dele van haar gesig. Van Cetaphil Gentle Skin Cleanser tot SVR Cream, La Prairieoogroom om haar oë en Environ Frown Focus op haar voorkop. Haar gunsteling-onderlaag is Nimue Pro-Age Foundation in skakering 2.

Lees ook: Skoonheidsblapse

 

Kyk na die video vir Leandie se beste velsorg-, skoonheid- en grimeerwenke en -raad

Loer ook hierna: Agter die skerms met Leandie du Randt-Bosch

The post Leandie du Randt-Bosch se skoonheidsgeheime appeared first on rooi rose.

Send this to a friend